SUMMARY:
Willow Park, Pretoria Oos: REGSEKRETARESSE / REGSASSISTENT
POSITION INFO:
Willow Park, Pretoria Oos: REGSEKRETARESSE / REGSASSISTENT
Minimum Vereistes:
-Netjiese en professionele dame, verkieslik 30+ jaar
-Afrikaans en Engels eerste en tweede tale (Afr & Eng kliënte basis)
-Onlangse werksondervinding by ‘n regsfirma verpligtend
-Ondervinding in opstel van regskontrakte, kennisgewings en pleitstukke
-Vetroud met hof prosedures and regsterminologie
-Goeie aandag vir detail
-Goeie tik vaardigheid (spoed en akkuraatheid)
-Span werker, en in staat om in ‘n hoë druk werksomgewing te presteer
-Rekenaargeletterd in MS Office
-Eie betroubare voertuig
-Stabiele indiensnemingsrekord en kontakbare verwysings
-Toegelate Prokureurs met relevante opstel ondervinding sal ook oorweeg word
Pligte:
-Opstel en tik van Litigasie regsdokumente, kontrakte, kennigsgewings en pleitstukke
-Algemene administrasie
-Diktafoon tik
-Kliënte skakeling en hantering van telefoonoproepe
-Hantering van korrespondensie
-Dagboek bestuur en organisering van afsprake
-Help met dienslewering in alle aspekte van firma se kliënte en verseker kliënte tevredenheid
Salaris: R-----.00 bruto
E-pos opgedateerde en gedetaileerde CV in Word of PDF Formaat (nie as ‘n skakel / “link” nie) na <--------Please upload your CV here-------- en dui die volgende aan:
- Verwysing CR2024; en
- U salarisverwagting binne die aangebiede bedrag
(Stuur ook ‘n onlangse foto en enige verwysingsbriewe wat jy het van vorige werkgewers, indien moontlik)
AANSOEKE WAT NIE AAN AL DIE VEREISTES VOLDOEN NIE, SAL SONDER ENIGE OORWEGING DADELIK GESKRAP WORD.
Hierdie is spesifiek ‘n regsberoep. Moenie aansoek doen indien u nie die relevante ondervinding het by ‘n regsfirma nie.
NB! This job is now closed. You can apply for other jobs by uploading your CV.