SUMMARY:
Opsoek na ‘n jong man in sy vroeë 20 wat as wapensmid vakleerling aangestel sal word - aanstelling onderhewig aan ''n 5 jaar kontrak.
POSITION INFO:
WAPENSMID VAKLEERLING
Aanstelling: Voltydse posisie na probasie periode
Ligging: Pretoria-Oos, Gauteng
Salaris: R10 000
Opsoek na ‘n jong man in sy vroeë 20 wat as wapensmid vakleerling aangestel sal word - aanstelling onderhewig aan ''n 5 jaar kontrak.
Geen ondervinding nodig nie aangesien hierdie ‘n indiensopleiding pos is, maar vorige ondervinding in wapens / ambagsveld is ‘n aanbeveling.
Opleiding is gewoonlik 5 jaar indiens, waarna die firma ''n sertifikaat gee en help om aansoek te doen vir ''n lisensie as wapensmid.
Algemene kennis en / of belangstelling in vuurwapens
"Competency to trade" is ''n bonus
Moet tegnies aangelê wees - met hande kan werk
Pligsgetrou en ambisieus
Moet kan spel en netjies skryf (geen korttaal / afkortings sal geduld word nie).
Netjies voorkoms.
Nie-roker.
Goeie menseverhoudings.
Moet vinnig probleme kan oplos en goeie klientediens lewer.
Eie vervoer noodsaaklik.
Moet onder druk kan werk.
Slegs as jy aan AL die bogenoemde vereistes voldoen, stuur CV en kwalifikasie (s) aan:
Stuur ''n e-pos na --------Please upload your CV here--------
Onderwerp: Wapensmid Vakleerling
OOSTELIKE PERSONEEL KONSULTANTE BK (SEDERT 1990)
Kontaknommer:-----
Webblad: <--------Please upload your CV here--------
Facebook: <--------Please upload your CV here--------
LinkedIn: <--------Please upload your CV here--------
NB! This job is now closed. You can apply for other jobs by uploading your CV.