Verkoopsagent

 

Recruiter:

Express Employment Professionals (Midrand)

Job Ref:

Verkoopsagent Versek..

Date posted:

Tuesday, September 6, 2022

Location:

CapeTown, South Africa

Salary:

360000


SUMMARY:
n Professionele en standvastige versekering makelaar in Kaapstad is opsoek na ‘n verkoopasagent met ‘n kwalifikasie in regte. Die persoon sal kliente en prokureurs ontmoet, verhouding bou en versekerings produkte verkoop. Die gepaste persoon moet professioneel voorkom en kennis besit van die regs- en versekering industrie.

JOB DESCRIPTION:

Minimum vereistes:

  • Kwalifikasie in Regte
  • Afrikaans en Engels
  • Eie vervoer
  • Vorige ervaring in verkope en/of kliente diens
  • Moet kennis van die industrie besit

Verantwoordelikhede:

  • Verantwoordelik vir die verkoop van versekering-verwante produkte aan kliënte
  • Klientediens
  • Afsprake reël met potensiele kliente (prokureurs)
  • Verkoop verslae
  • Verhouding bou met nuwe kliente/prokureurs
  • Administrasie
  • Reis na kliente en mag dalk 2-3 aande per maand oorslaap. Areas sal insluit Limpopo, Mpumalanga en Gauteng (dit mag dalk ook by geleentheid Vrystaat en Noord-Wes insluit)

Salaris: R25 000 – R35 000

 

NB! This job is now closed. You can apply for other jobs by uploading your CV.



 

 

 

Similar jobs you might be interested in:

Create a free job alert for Verkoopsagent in CapeTown

Enter your email address below and we will email you similar jobs when they become available:

You can cancel at any time. We will not spam you.
By giving us your email address your agree to our Terms and Conditions