Vekoop en bemarking posisie

 

Recruiter:

Real Promotions

Job Ref:

RP202078

Date posted:

Monday, August 23, 2021

Location:

george, Western Cape, South Africa

Salary:

Market Related


SUMMARY:
Vekoop en bemarking posisie

POSITION INFO:

Is jy miskien die volgende top ster wat wil presteer in die mees dinamiese verkoop en bemarking besigheid. Nou is jou kans!

Real Promotions is opsoek na 15 verkoop en bemarking konsultante, wat met pasie vir uitnemendheid en entoesiastiese wil diens skep in handelsmerk ervaring!

Ons bemarking konsultant sal lede wees wat saam n lewendige span diens lewer en ervaring vir kliente voorsien.

 

Goeie georganiseerde vaardig:

• Kreatiewe bemarkings- en advertensievaardighede.

• Waardevolle kommunikasie- en kliëntediensvaardighede.

• Algemene kennis van die internet en rekenaarvaardighede.

• Opwinding

• Motivering

• Vlot in die Engelse taal.

• Moet in George woon.

 

 

Jy moet die volgende eienskappe hê:

• Doelgedrewe

• Ambisie

• Vertroue

• Charisma

• Positiwiteit

• Mense persoon

• Welsprekende en in staat om met mense te praat

 

GEEN ERVARING NODIG EN VOLLE OPLEIDING WORD VOORSIEN!

Vinnige vordering en reisgeleenthede is beskikbaar vir die regte kanidaat.

Stuur gerus CV na george--------Please upload your CV here--------



 

NB! This job is now closed. You can apply for other jobs by uploading your CV.



 

 

 

Similar jobs you might be interested in:

Create a free job alert for Vekoop en bemarking posisie in george, Western Cape

Enter your email address below and we will email you similar jobs when they become available:

You can cancel at any time. We will not spam you.
By giving us your email address your agree to our Terms and Conditions