VOORRAADBESTUURDER / STOCK MANAGER

 

Recruiter:

CA Support

Job Ref:

CPT000827/FT

Date posted:

Thursday, October 28, 2021

Location:

Laingsburg, South Africa


SUMMARY:

Die Koup Produsente-landboukoöperasie te Laingsburg, beskik oor ’n vakature vir ’n dinamiese en gemotiveerde persoon as VOORRAADBESTUURDER:


POSITION INFO:
Die suksesvolle kandidaat is verantwoordelik vir die bestuur van alle voorraadbeheerverwante aktiwiteite, insluitend die uitvoering van voorraadbeheermaatreëls om te verseker dat die mees effektiewe voorraadvlakke gehou word en die  voorraadstelsel en teboekstelling optimaal aangewend word.
 

Sleutelprestasie areas:

  • Effektiewe administrasie
  • Verskaf roetinebestuurinligting oor voorraadprestasie
  • Implementeer verbeteringsprosesse en -stelsels om voorraad te verminder, koste te minimaliseer en bedryfskapitaal te maksimeer
  • Handhaaf akkurate geskrewe prosedures vir alle hoofvoorraadbeheerprosesse en -funksies
  • Daaglikse verslae om te verseker dat sleutelkritiese areas van die voorraadstelsel beheer word en enige teenstrydighede aangespreek en opgelos word
  • Voorraadbeheer
  • Verseker dat inkomende voorraad goed georganiseer en beheer word om die verkoops- en verspreidingstrategie voldoende te ondersteun
  • Ontwikkel die maatskappy se voorraadbestuurstrategie
  • Verseker dat bestellings korrek en volledig voltooi is en dat alle voorraad korrek aan die bestelling toegedeel is 
  • Bestuur beheermaatreëls om te verseker dat foute, onakkuraathede en teenstrydighede uitgelig, aangespreek en opgelos word
  • Ondersoek verskille tussen vloervoorraad en voorraadbeheerstelsel en pas dienooreenkomstig aan na goedkeuring
  • Voorraadopnames
  • Toegangsbeheer en sekuriteit
  • Bestuur van voorraad personeel

Kwalifikasies/Ondervinding

  • Graad 12
  • ‘n Voorraadbestuurkwalifikasie sal u aansoek versterk
  • Bewese ondervinding in voorraadbeheer of soortgelyk.  
Indien jy belangstel in die posisie, doen gerus aansoek deur enige van die volgende opsies uit te voer:
  • die ''Apply'' opsie te kies by die advertensie of
  • aanlyn aansoek te doen by --------Please upload your CV here--------> of
  • ''n volledige CV te e-pos aan Ilana na admin@------


 

NB! This job is now closed. You can apply for other jobs by uploading your CV.



 

 

 

Similar jobs you might be interested in:

Create a free job alert for VOORRAADBESTUURDER / STOCK MANAGER in Laingsburg

Enter your email address below and we will email you similar jobs when they become available:

You can cancel at any time. We will not spam you.
By giving us your email address your agree to our Terms and Conditions