Senior Taalspesialis: Afrikaans

Recruiter:

Green Marble Recruitment Consultants

Job Ref:

JHB000917/AV

Date posted:

Friday, July 2, 2021

Location:

Centurion, South Africa

Salary:

R25 000 Monthly

SUMMARY:
Is jy ’n Afrikaanse taalfoendi wat koppeltekenfoute en verkeerde kommas uitsnuffel? Steek dit jou dwars in die krop om “altwee”, “hulle, hulle” of “onmiddelik” raak te lees? Weet jy wat die verskil tussen “bymekaar” en “by mekaar” en “aanmekaar” en “aan mekaar” is? Ken jy die 2017-AWS van voor tot agter en beter as die palm van jou hand? En kan jy die fout in hierdie paragraaf opspoor? Dis ’n bonus as jy ’n agtergrond in die uitgewersbedryf het, veral ervaring met skoolhandboeke. Ons is op soek na ’n senior taalspesialis om die taalstandaard van alle Afrikaanse publikasies te handhaaf. Indien jy ’n passie vir onderwys ook het, is hierdie pos vir jou.

POSITION INFO:

Termyn:                               Voltyds
Werks ure:                          Maandag tot Vrydag:      08:00 to 16:30
Salaris:                                 R25 000
Voordele:                           Medical Aid & Pension
Begin datum:                     So gou moontlik
 
vereistes:

  • Honneurs- of meestersgraad in Afrikaans (vereis), ’n kwalifikasie in vertaling (aanbeveel) 
  • Minstens vyf jaar gepaste ondervinding as taalversorger 
  • Uitmuntende kennis van Afrikaanse grammatika en taalgebruik 
  • Goeie algemene kennis en belangstelling in die wêreld om ons 
  • ’n Brein wat alles bevraagteken 
  • Goeie beplannings- en tydbestuursvaardighede 
  • Uitstekende navorsingsvaardighede 
  • Kreatiewe skryfvaardighede 
  • Die vermoë om die standaard van tekste/publikasies te evalueer en aan te pas soos nodig – beide die taalgebruik en inhoud van die teks/publikasie 
  • Kennis van die KABV-kurrikulum is voordelig

Take:
 
  Indien jy geen terugvoer binne 14 dae ontvang kan jy aanneem dat jou aansoek onsuksesvol was.

NB! This job is now closed. You can apply for other jobs by uploading your CV.

Similar jobs you might be interested in:

Create a free job alert for Senior Taalspesialis: Afrikaans in Centurion

Enter your email address below and we will email you similar jobs when they become available:

You can cancel at any time. We will not spam you.
By giving us your email address your agree to our Terms and Conditions