SUMMARY:
Vorige werks ondervinding as boekhoudster in die FMCG en Voedsel bedryf absoluut noodsaaklik.
Boekhouding en Payroll kennis van groot FMCG ketting winkels / groepe noodsaaklik.
POSITION INFO:
SUNDERLAND RIDGE BOEKHOUDSTER – FMCG ONDERVINDING NOODSAAKLIK
Aanstelling: Voltydse posisie na probasie periode
Ligging: Sunderland Ridge, Centurion, Gauteng
Salaris: R18 000+ - onderhandelbaar
Kwalifikasie: Diploma in Boekhouding
Rekenaar kennis en ervaring: Pastel en Excel
Vorige werks ondervinding as boekhoudster in die FMCG en Voedsel bedryf absoluut noodsaaklik.
Boekhouding en Payroll kennis van groot FMCG ketting winkels / groepe noodsaaklik.
Voltooide Boekhouding diploma en stabiele werksrekord noodsaaklik.
Opoek na ‘n dame tussen 40 en 56 jarige ouderdom.
Applikante wat nie aan begenoemde vereistes voldoen nie sal glad nie oorweeg word nie.
Slegs as jy aan AL die bogenoemde vereistes voldoen, stuur CV en kwalifikasie (s) aan:
Stuur ''n e-pos na --------Please upload your CV here--------
Onderwerp: Sunderland Ridge Boekhoudster
OOSTELIKE PERSONEEL KONSULTANTE BK (SEDERT 1990)
Kontaknommer:-----
Webblad: www.easternpersonnel.co.za
Facebook: https://www.facebook.com/easternpersonnelconsultants
LinkedIn: https://www.linkedin.com/company/easternpersonnel
NB! This job is now closed. You can apply for other jobs by uploading your CV.