SENIOR KOMMERSIËLE EN ALGEMENE LITIGASIE TIKSTER

 

Recruiter:

Eastern Personnel Consultants

Job Ref:

SENIOR KOMMERSIËLE E..

Date posted:

Wednesday, January 12, 2022

Location:

Pretoria, South Africa

Salary:

Salaris: R 25,000 – R 30,000 per maand


SUMMARY:
• ± 5 jaar ervaring in ‘n litigasiepraktyk as Kommersiële en Algemene Litigasie tikster noodsaaklik • Moes voorheen op Ghost Convey gewerk het.

JOB DESCRIPTION:

SENIOR KOMMERSIËLE EN ALGEMENE LITIGASIE TIKSTER

 

Sluitings datum: 31 Januarie 2022

Aanstelling: Permanent, voltyds

Area: Brooklyn, Pretoria-Oos, Gauteng

Salaris: R 25,000 – R 30,000 per maand

Rekenaarvaardighede: Ghost Convey ondervinding noodsaaklik (nie onderhandelbaar nie!)

Kwalifikasie: Matriek, tersiêre sekretariële kursusse sal voordelig wees en MS Ofice

 

  • ± 5 jaar ervaring in ‘n litigasiepraktyk as Kommersiële en Algemene Litigasie tikster noodsaaklik
  • Moes voorheen op Ghost Convey gewerk het.
  • Moenie aansoek doen as jy nie oor die bogenoeme werksondervinding beskik nie.
  • Uitstekende Afrikaans eerste taal (geskrewe en gesproke) asook Engels as tweede taal.
  • Diktafoon- en kopietik, d.w.s. briewe, korrespondensie, hooggeregshof en alndroshof kennisgewings, pleitstukke, verslae, kontrakte, menings, ooreenkomste
  • Tik van memorandums en lêernotas
  • Inisiatief om gereelde opvolgings te doen sonder om daaraan herinner te word
  • Algemene administrasie soos liassering, faks, fotostate, binding en instandhouding van lêerinhoud
  • Hardwerkend, met die vermoë om onder druk te werk soos wat gepaard gaan met ''n hoë litigasiepraktyk
  • Integriteit, eerlikheid en Lojaal en toegewyd
  • Moet konflik kan hanteer en onafhanklik asook deel van n span kan funksioneer.
  • Betroubaar, pro-aktief, professioneel en sterk persoonlikheid.
  • Moes nie voorheen by ‘n regs firma gewerk het wat van die rol geskrap is nie.

 

Stuur slegs ''n Microsoft Word-formaat CV met verwysings na

Epos:

Onderwerp: Senior Kommersiële En Algemene Litigasie Tikster

 

As u nie binne 2 weke na die sluitingsdatum gekontak word nie, beskou u aansoek as onsuksesvol.

 

OOSTELIKE PERSONEEL KONSULTANTE BK (SEDERT 1990)

Kontaknommer: 0123483218

Webtuite:

Facebook:

LinkedIn:

 

BELANGRIKE KENNISGEWING: Deur aansoek te doen vir hierdie pos en om u CV en ander persoonlike inligting aan Oostelike Personeel Konsultante BK te verskaf, gee u toestemming dat die inligting gebruik word vir die spesifieke doel waarvoor dit verskaf is, wat werwingsdoeleindes en moontlike aanstellingsdoeleindes is (sou u suksesvol wees). Let daarop dat u inligting slegs vir werwingsdoeleindes of vir sodanige doeleindes wat verband hou met die beoordeling van die totstandkoming van ''n diensverhouding met uself verwerk sal word, en dit sal gedoen word in ooreenstemming met die toepaslike wetgewing oor databeskerming en privaatheid. Ons bevestig dat sulke inligting nie vir enige ander doel gebruik sal word sonder dat u vooraf toestemming daarvoor verleen het nie. As u aansoek nie suksesvol was nie, behou ons u CV en ander inligting vir ''n tydperk van 3 maande. As u beswaar maak daarteen dat u inligting in ooreenstemming met die voormelde klousules gebruik word, moet u asseblief nie aansoek doen nie.

 

NB! This job is now closed. You can apply for other jobs by uploading your CV.



 

 

 

Similar jobs you might be interested in:

Create a free job alert for SENIOR KOMMERSIËLE EN ALGEMENE LITIGASIE TIKSTER in Pretoria

Enter your email address below and we will email you similar jobs when they become available:

You can cancel at any time. We will not spam you.
By giving us your email address your agree to our Terms and Conditions