SAIPA KLERKSKAP – MOET DADELIK KAN BEGIN

 

Recruiter:

Eastern Personnel Consultants

Job Ref:

SAIPA KLERKSKAP – ..

Date posted:

Friday, November 12, 2021

Location:

Pretoria, South Africa

Salary:

Salaris: R 12 500-00 per maand


SUMMARY:
n Rekemeestersfirma in Waterkloofrif is opsoek na Student wat reeds hulle BCom finansiële graad verwerf het of finale jaar deeltyds swot in ‘n SAIPA rigting.

POSITION INFO:

SAIPA KLERKSKAP – MOET DADELIK KAN BEGIN

Sluitings datum: 19 November 2021

Area: Waterkloofhoogte, Pretoria-Oos, Gauteng
Aanstelling: 3 Jaar Klerkskap Kontrak

Salaris: R 12 500-00

 

‘n  Rekemeestersfirma in Waterkloofrif is opsoek na Student wat reeds hulle BCom finansiële graad verwerf het of finale jaar deeltyds swot in ‘n SAIPA rigting.

Hierdie frima bied die 3-jaar indiensopleiding kontrak vir SAIPA kandidate: South African Institute of Professional Accountants.
Moet 100% Afrikaans kan praat, lees en skryf.


Stuur asseblief die volgende inligting dringend:

  • Jou CV’s in Microsoft Word formaat
  • Volledige akademiese rekord van resultate
  • Matrieksertifikaat
  • Afskrif van bestuurslisensie

Indien jy aan al die bogenoemde vereistes voldoen, stuur aansoek na

Epos: --------Please upload your CV here--------

Onderwerp: "Waterkloofrif SAIPA Klerkskap”

OOSTELIKE Personeel KONSULTANTE BK (SEDERT 1990)
Kontaknommer:
-----
Webtuiste:
<--------Please upload your CV here--------
Facebook:
<--------Please upload your CV here--------
LinkedIn:
<--------Please upload your CV here--------

 

BELANGRIKE KENNISGEWING: Deur aansoek te doen vir hierdie pos en om u CV en ander persoonlike inligting aan Oostelike Personeel Konsultante BK te verskaf, gee u toestemming dat die inligting gebruik word vir die spesifieke doel waarvoor dit verskaf is, wat werwingsdoeleindes en moontlike aanstellingsdoeleindes is (sou u suksesvol wees). Let daarop dat u inligting slegs vir werwingsdoeleindes of vir sodanige doeleindes wat verband hou met die beoordeling van die totstandkoming van ''n diensverhouding met uself verwerk sal word, en dit sal gedoen word in ooreenstemming met die toepaslike wetgewing oor databeskerming en privaatheid. Ons bevestig dat sulke inligting nie vir enige ander doel gebruik sal word sonder dat u vooraf toestemming daarvoor verleen het nie. As u aansoek nie suksesvol was nie, behou ons u CV en ander inligting vir ''n tydperk van 3 maande. As u beswaar maak daarteen dat u inligting in ooreenstemming met die voormelde klousules gebruik word, moet u asseblief nie aansoek doen nie.



 

NB! This job is now closed. You can apply for other jobs by uploading your CV.



 

 

 

Similar jobs you might be interested in:

Create a free job alert for SAIPA KLERKSKAP – MOET DADELIK KAN BEGIN in Pretoria

Enter your email address below and we will email you similar jobs when they become available:

You can cancel at any time. We will not spam you.
By giving us your email address your agree to our Terms and Conditions