REKENMEESTER

 

Recruiter:

CA Support

Job Ref:

CPT000972/FT

Date posted:

Tuesday, November 29, 2022

Location:

West Coast, South Africa


SUMMARY:
‘n Gevestigde Geoktrooieerde Rekenmeesters praktyk, geleë in Yzerfontein teen die Weskus, benodig die dienste van ’n toepaslik gekwalifiseerde Rekenmeester. 

Die posbekleër sal verantwoordelik wees vir die opstel van finansiële state vanaf proefbalansstadium en die hantering van verskeie belastingaangeleenthede.

JOB DESCRIPTION:


KWALIFIKASIE & ONDERVINDING:
  • Toepaslike tersiere kwalifikasie in Rekeningkunde,
  • Voltooide klerkskap (SAICA of SAIPA)
  • Goeie kennis van inkomstebelasting en BTW. 
  • Rekenaarvaardigheid in Excel en Pastel Accounting (Draftworx en Xero ondervinding sal jou aansoek versterk)
Goeie kommunikasievaardighede in beide Engels en Afrikaans is verpligtend en die vermoë om spertye te haal is baie belangrik.
 
Indien jy belangstel in die posisie en aan bogemelde vereistes voldoen, doen gerus aansoek deur enige van die volgende opsies uit te voer:

 

 

Similar jobs you might be interested in:

Rekenmeester/Accountant (Ceres)
Location: Ceres
Salary:
11 days ago


Rekenmeester
Location: Cape Town
Salary:
Gekwalifiseerde rekenmeesterArea: Overberg-streekSalaris: R25 00 - R30 000 + pensioen + lewensversekering
22 days ago


Senior Bestuurder - Rekenmeester
Location: Cape Town
Salary:
Senior rekenmeester BestuurderArea: Overberg-streekSalaris: R40 000 – R60 000 + pensioen + lewensversekering 
22 days ago


Create a free job alert for REKENMEESTER in West Coast

Enter your email address below and we will email you similar jobs when they become available:

You can cancel at any time. We will not spam you.
By giving us your email address your agree to our Terms and Conditions