REKENINGKUNDIGE / ADMINBESTUURDER

 

Recruiter:

CA Support

Job Ref:

CPT000698/Admin

Date posted:

Tuesday, January 4, 2022

Location:

Worcester, South Africa

Salary:

ctc


SUMMARY:
Die ACVV is een van die oudste nie-winsgewende organisasies in die sosiale dienste omgewing in Suid Afrika.

JOB DESCRIPTION:


Die Worcester kantoor het 'n vakature vir n persoon wat die rekeningkundige- en administratiewe pligte kan hanteer met die oog op tydige en akkurate verslagdoening aan die bestuur.
Dit sluit in die hantering van die finansiële en administrasie take van Worcester- en Touwsrivier- takke; die ACVV Dienssentrum sowel as Stilwaters wooneenhede. 
 
Die posbekleër sal verantwoordelik wees vir:
  • boekhouding tot op proefbalans
  • debiteure en krediteure  
  • administrasie
  • begrotings en kontantvloeibestuur
  • salarisse en lone
  • alle nie-vakkundige administratiewe funksies
 
Kwalifikasie:
  • Die pos vereis ervaring van rekeningkundige programme, verkieslik pastel, sowel as kennis van nakomingsprosedures.  
  • ‘n Toepaslike tersiere kwalifikasie in rekeningkunde sal u aansoek versterk.
  • Ten minste 5 jaar soortgelyke ondervinding is n vereiste.
 
Ons is op soek na n akkurate en toegewyde persoon met goeie interpersoonlike vaardighede wat hierdie vyf-agste pos kan vul.
 
Indien u ‘n bydrae tot die gemeenskap wil maak en beskik oor die vereiste vaardighede, is u welkom om so spoedig moontlik vir hierdie halfdag pos aansoek te doen deur u CV te stuur aan

 

NB! This job is now closed. You can apply for other jobs by uploading your CV.



 

 

 

Similar jobs you might be interested in:

Create a free job alert for REKENINGKUNDIGE / ADMINBESTUURDER in Worcester

Enter your email address below and we will email you similar jobs when they become available:

You can cancel at any time. We will not spam you.
By giving us your email address your agree to our Terms and Conditions