Plumber

 

Recruiter:

CA Support

Job Ref:

CPT000710/NP

Date posted:

Monday, January 18, 2021

Location:

Worcester, South Africa


SUMMARY:


POSITION INFO:

Ons kliënt bied hoogs professionele residensiële en kommersiële loodgieters dienste aan in die Worcester omgewing en het ''n geleentheid vir ''n gekwalifiseerde LOODGIETER.  

 

VEREISTES:

• Matriek / Graad 12 kwalifikasie

• Toepaslike loodgieters kwalifikasie

• Toepaslike ondervinding is ononderhandelbaar

• Registrasie by PIRB sal voordelig wees

• Ten volle tweetalig (Afrikaans en Engels)

• Bestuurslisensie

 

''n Salaris  in ooreenstemming met die boubedingingsraad se salaris skale word aangebied. Die suksesvolle kandidaat kan in Worcester of Ceres woon. 

 

Indien jy belangstel in die posisie en aan bogemelde vereistes voldoen, doen gerus aansoek deur enige van die volgende opsies uit te voer:

• die ''APPLY'' opsie te kies by die advertensie of

• aanlyn aansoek te doen by --------Please upload your CV here--------> of

• ''n volledige CV te e-pos aan Ilana na admin@------ met "Plumber of Loodgieter" as opskrif

 



 

NB! This job is now closed. You can apply for other jobs by uploading your CV.



 

 

 

Similar jobs you might be interested in:

Create a free job alert for Plumber in Worcester

Enter your email address below and we will email you similar jobs when they become available:

You can cancel at any time. We will not spam you.
By giving us your email address your agree to our Terms and Conditions