Plaasbestuurder vir Bessieplaas (Porterville Distrik, Wes-Kaap) – Onderhandelbare markverwante pakket

 

Recruiter:

West Coast Personnel

Job Ref:

WvWPlaas

Date posted:

Sunday, July 11, 2021

Location:

Porterville, Western Cape, South Africa

Salary:

Onderhandelbare markverwante pakket insluitend Behuising.


SUMMARY:
Is u tans werksaam in ‘n toesighoudende posisie op ‘n Bessieplaas of soortgelyke vrugte plaas, en lus vir ‘n verandering? Hier is u kans!

POSITION INFO:

Porterville Distrik, Wes-Kaap – Onderhandelbare markverwante pakket insluitend Behuising.

Is u tans werksaam in ‘n toesighoudende posisie op ‘n Bessieplaas of soortgelyke vrugte plaas, en lus vir ‘n verandering? Hier is u kans!

My kliënt, ‘n suksesvolle tafeldruif produsent in Limpopo vir meer as 25 jaar, is op soek na ‘n Plaasbestuurder vir hul nuwe plaas in die Porterville omgewing. Die plaas word nuut ontwikkel en eerste bessie aanplantings word beplan vir Augustus 2021. Spesifieke verantwoordelikhede sluit in:

  • Bestuur van arbeid
  • Bestuur van bessie plante
  • Bestuur van besproeiingsskedulering
  • Bestuur van plaagbeheer
  • Bestuur van nuwe bessie ontwikkelings

 

U kan die suksesvolle Kandidaat vir hierdie pos wees indien u:

 

  • Beskik oor ten minste 2 jaar ervaring as ‘n suksesvolle toesighouer/bestuurder op ‘n vrugte plaas
  • Oor ‘n toepaslike Tersiêre Kwalifikasie beskik
  • Goed kan kommunikeer, beide mondelings en skriftelik
  • Beskik oor die persoonlikheid, bestuursvaardighede en tegniese vermoëns wat tipies geassosieer word met suksesvolle Vrugte Plaasbestuurders.

 

E-Pos Wessel by --------Please upload your CV here--------  Ek sal geskikte kandidate skakel.

 

Verw.: WvWPlaas



 

NB! This job is now closed. You can apply for other jobs by uploading your CV.



 

 

 

Similar jobs you might be interested in:

Create a free job alert for Plaasbestuurder vir Bessieplaas (Porterville Distrik, Wes-Kaap) – Onderhandelbare markverwante pakket in Porterville, Western Cape

Enter your email address below and we will email you similar jobs when they become available:

You can cancel at any time. We will not spam you.
By giving us your email address your agree to our Terms and Conditions