Plaasbestuurder

 

Recruiter:

CA Support

Job Ref:

CPT000802/NP

Date posted:

Friday, September 3, 2021

Location:

Villiersdorp, South Africa


SUMMARY:
'n Gevestigde boerdery onderneming het 'n vaste termyn vakature beskikbaar vir 'n volwasse, finansieël onafhanklike persoon met toepaslike kundigheid in die verbouing van steen- en kernvrugte.

POSITION INFO:
Ondervining sal definitief ''n vereiste wees en in die kandidaat se guns tel.

Aanstellingsperiode is jaarliks vanaf ingang 1 November tot 3 Mei (deeltydse werk kan verwag word van kandidaat deur die loop van die jaar).

Van die posbekleër sal verwag word om effektiewe werksbeplanning in oorleg met die eienaar te doen en om werknemwers op grondvlak te bestuur.  Suksesvolle kandidaat moet oor goeie arbeidsverhoudinge beskik.

Die ideale kandidaat moet beskik oor ten minste ''n EC1 bestuurslisensie.  Vergoedingspakket sal behuising insluit.

Indien u voldoen aan bogenoemde vereistes, is u welkom om ''n bondige CV per e-pos te stuur aan admin@------

Sluitingsdatum vir aansoeke is 17 September 2021

Suksesvolle kandidate wat voldoen aan vereistes sal binne drie weke van ons verneem.

 

NB! This job is now closed. You can apply for other jobs by uploading your CV.



 

 

 

Similar jobs you might be interested in:

Create a free job alert for Plaasbestuurder in Villiersdorp

Enter your email address below and we will email you similar jobs when they become available:

You can cancel at any time. We will not spam you.
By giving us your email address your agree to our Terms and Conditions