Plaasbestuurder

 

Recruiter:

BST Solutions

Job Ref:

JHB000178/CO

Date posted:

Wednesday, February 3, 2021

Location:

Bloemfontein, South Africa

Salary:

Market Related


SUMMARY:
Ons Client is opsoek na ‘n Plaasbestuurder wat verantwoordelik sal wees vir die bestuur van die vee en gewasse aanplanting, asook die personeel en logistieke vereistes binne die parameters van die sakeplan.

POSITION INFO:

POSITION: PLAASBESTUURDER

AREA:  BLOEMFONTEIN

CTC: MARKET RELATED

START DATE: A.S.A.P.

EE/AA: ALL

 

MINIMUM VEREISTES

  • Kwalificasie in landbou sal voordelig wees
  • 5 jaar In-diepte praktiese en teoretiese kennis van kuddebestuur (spesifieke verwysing na skaapkudde bestuur
  • Praktiese kennis van distribusie en logisiteke funksies bekend met verskillende kwaliteitskontroletsels en voorvereistes
  • Basiese kennis van finansiele bestuur
  • Tegniese kennis van masjinerie en spilpunte
  • Praktiese leierskap en bestuursvaardighede
  • Goed ontwikkelde analitiese en beplanningsvaardighede
  • Goeie probleemoplossing en besluitnemingsvaardighede
  • Goeie interpersoonlike vaardighede
  • Rekenaarvaardighede
  • Verkieslik jonger as 35

 

TAKE EN VERANTWOORDELIKHEDE

  • Monitor die algemene gesondheid en welstand van die kudde
  • Monitor die water infrastruktuur op ‘n weeklikse basis
  • Beplan en implementeer die weidings rotasieproses
  • Oorhoofse toesig oor gewasse produksie
  • Bestuur alle voorbereidings van lande en plant van gewasse
  • Verantwoordelik vir die verbouiing van mielies en gewasse asook die aanplantings van voer onder spilpunte en droeland
  • Herstelwerk en onderhoud van implemente, drade, krippe, windpompe, paaie en spilpunte.
  • Verantwoordelik vir padwaardigheid en instandhouding van maatskappy voertuie, trekkers asook toerusting, gereelde dienste van hierdie voertuie asook die nagaan van banddruk en olievlakke. Bakkie se dienste word by the hoof tak uitgevoer indien uit diensplan.
  • Opstel en bestuur van begroting
  • Verskaf opsomming van rekordsisteem m.b.t. bestellings en lewerings
  • Rekordhouding van tydstate, bywoningsregister
  • Opleiding en vaardigheidsontwikkeling
  • Oortyd- en verlof bestuur
  • Uitbouing van kennis en vaardighede vereis deur pos
  • Bywoning van opleidingsprogramme en kursusse

 

If you haven''t heard from BSTS within 2 weeks of your application, please consider it unsuccessful for this position.



 

NB! This job is now closed. You can apply for other jobs by uploading your CV.



 

 

 

Similar jobs you might be interested in:

Create a free job alert for Plaasbestuurder in Bloemfontein

Enter your email address below and we will email you similar jobs when they become available:

You can cancel at any time. We will not spam you.
By giving us your email address your agree to our Terms and Conditions