SUMMARY:
Gekwalifiseerde SAICA met 10+ jaar bestuur ondervinding
POSITION INFO:
PRAKTYKBESTUURDER VIR OUDITEURSFIRMA (Gekwalifiseerde SAICA met 10+ jaar bestuur ondervinding)
Aanstelling: Permanent, Voltydse posisie
Ligging: Centurion, Gauteng
Salaris: Onderhandelbaar - mark verwant
Opsoek na ‘n Praktykbestuurder vir ‘n Ouditeursfirma in Centurion.
Nodige BCom graad, Honeurs en STR kwalifikasies asook SAICA registrasie noodsaaklik.
Minimum 10+ jaar werksondervinding as bestuurder van ‘n ouditeurs praktyk.
Moet leiding kan neem van ‘n span wat bestaan uit sowat 45 personeellede.
Moet toesig hou en die optrede van die ouditeure, klerke en personeellede nagaan in die organisasie om te verseker dat die firma ten alle tye die reëls en regulasies volg wat deur die organisasie bepaal word.
Indien jy aan al die bogenoemde vereistes voldoen, stuur aansoek wat insluit jou volledige CV en afskrif van Matrieksertifikaat na --------Please upload your CV here--------
Onderwerp: “OUDITEUR PRAKTYKBESTUURDER”.
Indien jy geen terugvoer binne 14 dae ontvang nie, aanvaar die aansoek as onsuksesvol.
OOSTELIKE PERSONEEL KONSULTANTE (SEDERT 1990)
Kontaknommer:-----
Epos: --------Please upload your CV here--------
Webtuiste: http://www.easternpersonnel.co.za
Facebookblad: https://www.facebook.com/easternpersonnelconsultants
NB! This job is now closed. You can apply for other jobs by uploading your CV.