PERSOONLIKE ASSISTENT VIR LANDBOU MAATSKAPPY SE BESTURENDE DIREKTEUR

 

Recruiter:

Eastern Personnel Consultants

Job Ref:

PERSOONLIKE ASSISTEN..

Date posted:

Friday, May 21, 2021

Location:

Pretoria, South Africa

Salary:

R 25,000 – R 30,000 (onderhandelbaar) per maand


SUMMARY:
• Slegs CVs met ondervinding van ‘n minimum 5+ jaar Persoonlike Assistant (onlangse ervaring), met ‘n stabiele werksrekord en goeie verwysings sal oorweeg word. Enige ander admin / kantoor rolle sal nie oorweeg vir hierdie pos nie.

POSITION INFO:

PERSOONLIKE ASSISTENT VIR LANDBOU MAATSKAPPY SE BESTURENDE DIREKTEUR

 

Aanstelling: Permanente, voltyds

Area: Pretoria-Oos, Gauteng

Salaris: R 25,000 – R 30,000 (onderhandelbaar) per maand

 

  • ‘n Nasionale landbou maatskappy is opsoek na ‘n PA vir die Besturende Direkteur.
  • Slegs CVs met ondervinding van ‘n minimum 5+ jaar Persoonlike Assistant (onlangse ervaring), met ‘n stabiele werksrekord en goeie verwysings sal oorweeg word. Enige ander admin / kantoor rolle sal nie oorweeg vir hierdie pos nie.
  • Hierdie dame moet verkieslik tussen 32 en 45 jarige ouderdom wees en moet die Afrikaner waardes en kultuur koester.
  • Moet 100% Afrikaans lees, praat en skryf. Kommunikasie, sinskonstruksie, spelling en opstel van dokumentasie in Afrikaans is van uiterse belang! Vaardigheid sal getoets word voor enige onderhoude.
  • Moet daagliks met sterk persoonlikhede werk, nie fyngevoelig wees nie.
  • Uitstekende kommunikasievaardighede asook goeie menseverhoudings.
  • Sal die skakelbeampte wees met Suid-Afrikaase boeregemeenskap en mede-personeel.
  • Reël van verskeie vergaderings en funksies met eg Suid-Afrikaanse boerekos en vermaak.
  • Bestuur van die Uitvoerende Direksie se dagboek.
  • Hantering van reis- en verblyfreëlings.
  • Skakel met hoë profiel sakelui.
  • Verskeie ander take wat deur die Raad van Uitvoerende Direksie van tyd tot tyd toegedeel word.
  • Lewer bystand aan bemarking kommunikasie wanneer nodig.
  • Bestuur van ontvangs- en skoonmaak personeel.
  • Kantoor bestuur; en monitering van bestellings vir skryfbehoeftes en kombuis benodighede.
    Reël van spanbou aktiwiteite en sosiale funksies van personeel.
  • Die vermoë om vertroulikheid te handhaaf.
  • Rekenaar vaardig: MS Office.
  • Graad 12 kwalifikasie noodsaaklik.

 

Stuur die volgende slegs as jy aan AL die bogenoemde vereistes voldoen:

CV, onlangse foto en salarisstrokies na

E-pos: --------Please upload your CV here--------

Onderwerp: "PERSOONLIKE ASSISTANT"

www.easternpersonnel.co.za



 

NB! This job is now closed. You can apply for other jobs by uploading your CV.



 

 

 

Similar jobs you might be interested in:

Create a free job alert for PERSOONLIKE ASSISTENT VIR LANDBOU MAATSKAPPY SE BESTURENDE DIREKTEUR in Pretoria

Enter your email address below and we will email you similar jobs when they become available:

You can cancel at any time. We will not spam you.
By giving us your email address your agree to our Terms and Conditions