MOTORONDERDELE TAKBESTUURDER KAAPSTAD

 

Recruiter:

Eastern Personnel Consultants

Job Ref:

MOTORONDERDELE TAKBE..

Date posted:

Friday, November 12, 2021

Location:

CapeTown, South Africa

Salary:

Salaris: R 25 000-00


SUMMARY:
• Minstens 8 - 10 jaar ervaring in ''n soortgelyke bestuursrol binne die motorbedryf. • Verantwoordelik vir Motoronderdele Verkoopsmanne,, Stoor personeel, pakkers, drywers en admin personeel van die tak.

POSITION INFO:

MOTORONDERDELE TAKBESTUURDER KAAPSTAD

 

Sluitings datum: 30 November 2021

Aanstelling: Permanent, Voltydse posisie

Ligging: Kaapstad, Wes-Kaap

Salaris:  R------00

 

  • Minstens 8 - 10 jaar ervaring in ''n soortgelyke bestuursrol binne die motorbedryf.
  • Verantwoordelik vir  Motoronderdele Verkoopsmanne,, Stoor personeel, pakkers, drywers en admin personeel van die tak.
  • Minimum kwalifikasie van Matriek (met minimum wiskundige geletterdheid).
  • Bykomende verwante kursusse en / of kwalifikasies in die motorberyf sal ‘n voordeel wees.
  • Goeie tegniese kennis en begrip.
  • Ondervinding in motoronderdeleverkope ‘n noodsaaklike vereiste.
  • Ervaring met die bestuur van ‘n tak, wins en verlies, balansstaat en gepaardgaande finansiële verantwoordelikhede.
  • Begrip van aankope en distrubiese van motoronderdele, voorraad bestuur, verkope en kliëntediens.
  • Verstaan ISO 9001/ 45001 of relevante kwaliteitsbestuurstelsels.
  • Goeie Microsoft Office kennis.

 

Indien jy aan al die bogenoemde vereistes voldoen, stuur aansoek asook afskif van die mees onlangse punteuitslae na

--------Please upload your CV here--------

Onderwerp: “MOTORONDERDELE TAKBESTUURDER”.

 

Indien jy geen terugvoer binne 14 dae ontvang nie, aanvaar die aansoek as onsuksesvol.

 

OOSTELIKE PERSONEEL KONSULTANTE (SEDERT 1990)

Kontaknommer:-----

Epos: --------Please upload your CV here--------

Webtuiste: http://www.easternpersonnel.co.za

Facebookblad: https://www.facebook.com/easternpersonnelconsultants
LinkedIn: <--------Please upload your CV here--------


BELANGRIKE KENNISGEWING: Deur aansoek te doen vir hierdie pos en om u CV en ander persoonlike inligting aan Oostelike Personeel Konsultante BK te verskaf, gee u toestemming dat die inligting gebruik word vir die spesifieke doel waarvoor dit verskaf is, wat werwingsdoeleindes en moontlike aanstellingsdoeleindes is (sou u suksesvol wees). Let daarop dat u inligting slegs vir werwingsdoeleindes of vir sodanige doeleindes wat verband hou met die beoordeling van die totstandkoming van ''n diensverhouding met uself verwerk sal word, en dit sal gedoen word in ooreenstemming met die toepaslike wetgewing oor databeskerming en privaatheid. Ons bevestig dat sulke inligting nie vir enige ander doel gebruik sal word sonder dat u vooraf toestemming daarvoor verleen het nie. As u aansoek nie suksesvol was nie, behou ons u CV en ander inligting vir ''n tydperk van 3 maande. As u beswaar maak daarteen dat u inligting in ooreenstemming met die voormelde klousules 



 

NB! This job is now closed. You can apply for other jobs by uploading your CV.



 

 

 

Similar jobs you might be interested in:

Create a free job alert for MOTORONDERDELE TAKBESTUURDER KAAPSTAD in CapeTown

Enter your email address below and we will email you similar jobs when they become available:

You can cancel at any time. We will not spam you.
By giving us your email address your agree to our Terms and Conditions