LOGISTIEKE KOORDINEERDER / LOGISTICS COORDINATOR

 

Recruiter:

CA Support

Job Ref:

CPT000708/NP

Date posted:

Friday, January 8, 2021

Location:

Robertson, South Africa


SUMMARY:


POSITION INFO:

’n Vrugtebemarkings- en logistieke maatskappy in die Breëriviervallei, verlang die dienste van ‘n toegewyde en gemotiveerde persoon om verantwoordelikheid te aanvaar vir die logistieke funksie.

 

VERANTWOORDELIKHEDE:

 

• Verpakte Voorraad beheer en bestuur

• Die bestuur van kliënte programme

• Skeepsbeplanning en hantering van nodige dokumentasie

• Skedulering van houers en vervoer vanaf koelkamers

• Bestuur en kontroleer uitlaai Instruksies – kommunikeer met verskeie koelkamers

• Kommunikasie aan PPECB vir houer uitlaai

• Beheer en kommunikasie van lokale programme en byhou van vorderingskedules

• Algemene ondersteuning waar benodig

 

VEREISTES:

 

• Matriek / Graad 12 kwalifikasie

• Toepaslike naskoolse kwalifikasie

• 2 – 3 Jaar logistieke koördinering ondervinding (veral in uitvoere)

• Goeie rekenaarvaardighede (Excel kennis is n vereiste)

• Ten volle tweetaligheid (Afrikaans en Engels)

 

Indien jy belangstel in die posisie en aan bogemelde vereistes voldoen, doen gerus aansoek deur enige van die volgende opsies uit te voer:

• die ''APPLY'' opsie te kies by die advertensie of

• aanlyn aansoek te doen by --------Please upload your CV here--------> of

• ''n volledige CV te e-pos aan Ilana na admin@------ met "Logistiek" as opskrif

 



 

NB! This job is now closed. You can apply for other jobs by uploading your CV.



 

 

 

Similar jobs you might be interested in:

Create a free job alert for LOGISTIEKE KOORDINEERDER / LOGISTICS COORDINATOR in Robertson

Enter your email address below and we will email you similar jobs when they become available:

You can cancel at any time. We will not spam you.
By giving us your email address your agree to our Terms and Conditions