LANDBOUMAATSKAPPY TAK BESTUURDER - SENTRAAL LIMPOPO

 

Recruiter:

Eastern Personnel Consultants

Job Ref:

LANDBOUMAATSKAPPY TA..

Date posted:

Tuesday, May 18, 2021

Location:

limpopo, Limpopo, South Africa

Salary:

Markverwant, bied ''n mededingende pakket aan die geskikte kandidaat


SUMMARY:
‘n Verkaffer en handelaar in die Landboubedryf is opsoek na ‘n tak bestuurder in Sentraal Limpopo.

POSITION INFO:

LANDBOUMAATSKAPPY TAK BESTUURDER - SENTRAAL LIMPOPO

 

Aanstelling: Permanente, voltydse pos

Gebied: Sentraal Limpopo

Salaris: Markverwant, bied ''n mededingende pakket aan die geskikte kandidaat

 

‘n Verkaffer en handelaar in die Landboubedryf is opsoek na ‘n tak bestuurder in Sentraal Limpopo.

 

Minimum Graad 12 kwalifikasie, ''n tersiêre kwalifikasie sal ‘n voordeel wees, maar nie noodsaaklik nie.

5 Jaar+ ondervinding in ''n bestuurspos in die Landbou bedryf.

Rekenaar vaardigheid en kennis van die MS Office-pakkette.

Uitstekende kommunikasie- en interpersoonlike vaardighede met boere en begrip van hulle daaglikse behoeftes.

Sal aan die streekbestuurder rapporteer.

Verantwoordelik vir personeel bestuur; voorraad- en batebestuur; bestuur van bemarkingstrategie, om boere te adviseer en kliëntediens te lewer; administrasie;

Bestuur van debiteure; verantwoordelik vir die uitbreiding van die huidige kliënte-netwerk; en die voorbereiding asook bestuur van die begroting.

 

Stuur die volgende slegs as u aan AL die bogenoemde vereistes voldoen

CV, kwalifikasie en mees onlangse salarisstrokies na

E-pos: --------Please upload your CV here--------

Onderwerp: "AGRI TAK BESTUURDER "

 

OOSTELIKE PERSONEEL KONSULTANTE (SEDERT 1990)

Kontaknommer:-----

E-pos: --------Please upload your CV here--------

Webwerf: www.easternpersonnel.co.za

Facebook-bladsy: www.facebook.com/easternpersonnelconsultants



 

NB! This job is now closed. You can apply for other jobs by uploading your CV.



 

 

 

Similar jobs you might be interested in:

Create a free job alert for LANDBOUMAATSKAPPY TAK BESTUURDER - SENTRAAL LIMPOPO in limpopo, Limpopo

Enter your email address below and we will email you similar jobs when they become available:

You can cancel at any time. We will not spam you.
By giving us your email address your agree to our Terms and Conditions