LANDBOUMAATSKAPPY BESTUURDER - SENTRAAL LIMPOPO

 

Recruiter:

Eastern Personnel Consultants

Job Ref:

LANDBOUMAATSKAPPY BE..

Date posted:

Wednesday, June 9, 2021

Location:

limpopo, Limpopo, South Africa

Salary:

Markverwant


SUMMARY:
‘n Verkaffer en handelaar in die Landboubedryf is opsoek na ‘n tak bestuurder in Sentraal Limpopo. 5 Jaar+ ondervinding in ''n bestuurspos in die Landbou bedryf.

POSITION INFO:

LANDBOUMAATSKAPPY BESTUURDER - SENTRAAL LIMPOPO

Aanstelling: Permanente, voltydse pos
Gebied: Sentraal Limpopo
Salaris: Markverwant, bied ''n mededingende pakket aan die geskikte kandidaat

‘n Verkaffer en handelaar in die Landboubedryf is opsoek na ‘n tak bestuurder in Sentraal Limpopo.

Minimum Graad 12 kwalifikasie, ''n tersiêre kwalifikasie sal ‘n voordeel wees, maar nie noodsaaklik nie.
5 Jaar+ ondervinding in ''n bestuurspos in die Landbou bedryf.
Rekenaar vaardigheid en kennis van die MS Office-pakkette.
Uitstekende kommunikasie- en interpersoonlike vaardighede met boere en begrip van hulle daaglikse behoeftes.
Sal aan die streekbestuurder rapporteer.
Verantwoordelik vir personeel bestuur; voorraad- en batebestuur; bestuur van bemarkingstrategie, om boere te adviseer en kliëntediens te lewer; administrasie;
Bestuur van debiteure; verantwoordelik vir die uitbreiding van die huidige kliënte-netwerk; en die voorbereiding asook bestuur van die begroting.

Slegs as jy aan AL die bogenoemde vereistes voldoen, stuur CV en kwalifikasies aan:

Stuur ''n e-pos na --------Please upload your CV here--------

Onderwerp: Landboumaatskappy Bestuurder

 

OOSTELIKE PERSONEEL KONSULTANTE BK (SEDERT 1990)
Kontaknommer:-----
Webblad:
<--------Please upload your CV here--------
Facebook:
<--------Please upload your CV here--------
LinkedIn:
<--------Please upload your CV here--------



 

NB! This job is now closed. You can apply for other jobs by uploading your CV.



 

 

 

Similar jobs you might be interested in:

Create a free job alert for LANDBOUMAATSKAPPY BESTUURDER - SENTRAAL LIMPOPO in limpopo, Limpopo

Enter your email address below and we will email you similar jobs when they become available:

You can cancel at any time. We will not spam you.
By giving us your email address your agree to our Terms and Conditions