Kombuis Bestuurder / Matrone

 

Recruiter:

AB Labour Services

Job Ref:

LP000038/MV

Date posted:

Friday, November 26, 2021

Location:

Thabazimbi, South Africa


SUMMARY:
Senior Huis Matrone: Thabazimbi
Beskikbaar: Einde Februarie 2022

POSITION INFO:
Algemene Pligte:

  • Voltydse pos en elke 2de naweek
  • Salaris is R 6000 - R 6 500 per maand
  • Maak en voorbereiding van maaltye: oggend, middag en aand
  • Die opstel van pligstate vir haarself, die Matrones & die algemene werkers in samewerking met die Bestuurder
  • Kontrole hou van voorraad in die kombhuis
  • Bestel van voorraad en aflewering
  • Die opleiding van en kontrole oor die werk van assistente
  • Toewyding van werkers van verskillende afdelings
  • Byhou van daaglikse register
  • Roosters i.v.m. dienstye van Matrone, assistent-matrone en algemene werkers

Voedingsaspek:

  • Die opstel / implementering van weeklikse spyskaarte
  • Die bepaling van daaglikse, weeklikse en termyn benodighede lyste volgens die spyskaart
  • Sertifisering & kontrole van ontvangste & bewysstukke

Stuur CV''s na recruitment@------

 

NB! This job is now closed. You can apply for other jobs by uploading your CV.



 

 

 

Similar jobs you might be interested in:

Create a free job alert for Kombuis Bestuurder / Matrone in Thabazimbi

Enter your email address below and we will email you similar jobs when they become available:

You can cancel at any time. We will not spam you.
By giving us your email address your agree to our Terms and Conditions