JUNIOR FINANSIËLE ADVISEUR - BCOM FINALE JAARSTUDENTE MET HOOFVAK FINANSIËLE BEPLANNING

 

Recruiter:

Eastern Personnel Consultants

Job Ref:

JUNIOR FINANSIËLE A..

Date posted:

Friday, November 12, 2021

Location:

Pretoria, South Africa

Salary:

Salaris: R 12 000-00 – R15 000-00


SUMMARY:
• ''''n Finansiële Adviseur in Irene, Centurion, is op soek na ''''n BCom-finalejaarstudente / onlangs voltooide BCom graad met Finansiële Beplanning as hoofvak. Stuur asseblief mees onlangse punte uitslae saam met CV.

POSITION INFO:

JUNIOR FINANSIËLE ADVISEUR - BCOM FINALE JAARSTUDENTE MET HOOFVAK FINANSIËLE BEPLANNING

 

Sluitings datum: 30 November 2021

Begin datum: 1 Feburarie 2022

Aanstelling: Permanent, Voltydse posisie

Ligging: Irene, Centurion, Gauteng

Salaris:  R------00 – R15 000-00

 

  • ''n Finansiële Adviseur in Irene, Centurion, is op soek na ''n BCom-finalejaarstudente / onlangs voltooide BCom graad met Finansiële Beplanning as hoofvak. Stuur asseblief mees onlangse punte uitslae saam met CV.
  • Hierdie Firma is opsoek na opleibare, jong persone wat ‘n loopbaan beplanning as Finansiële Adviseur en bereid is om toekomstige studies te voltooi en te Volhard.
  • Moet in die toekoms bereid wees om die Financial Service Advisor™ (FSA™) wat deur die Financial Planning Institute of Southern Africa (FPI) toegeken is, te voltooi.
  • Studente moet bereid wees om hulself aan ''n nagraadse diploma in finansiële beplanning te verbind, Certified Financial Planner® (CFP®).
  • Bestuurslisensie en eie vervoer noodsaaklik.
  • Skoon ITC en kriminele rekords - aanstelling onderhewig aan skoon agtergrondkontroles.
  • Moet Afrikaans magtig wees.

 

Indien jy aan al die bogenoemde vereistes voldoen, stuur aansoek asook afskif van die mees onlangse punteuitslae na

--------Please upload your CV here--------

Onderwerp: “JUNIOR FINANSIËLE ADVISEUR”.

 

Indien jy geen terugvoer binne 14 dae ontvang nie, aanvaar die aansoek as onsuksesvol.

 

OOSTELIKE PERSONEEL KONSULTANTE (SEDERT 1990)

Kontaknommer:-----

Epos: --------Please upload your CV here--------

Webtuiste: http://www.easternpersonnel.co.za

Facebookblad: https://www.facebook.com/easternpersonnelconsultants
LinkedIn: <--------Please upload your CV here--------


BELANGRIKE KENNISGEWING: Deur aansoek te doen vir hierdie pos en om u CV en ander persoonlike inligting aan Oostelike Personeel Konsultante BK te verskaf, gee u toestemming dat die inligting gebruik word vir die spesifieke doel waarvoor dit verskaf is, wat werwingsdoeleindes en moontlike aanstellingsdoeleindes is (sou u suksesvol wees). Let daarop dat u inligting slegs vir werwingsdoeleindes of vir sodanige doeleindes wat verband hou met die beoordeling van die totstandkoming van ''n diensverhouding met uself verwerk sal word, en dit sal gedoen word in ooreenstemming met die toepaslike wetgewing oor databeskerming en privaatheid. Ons bevestig dat sulke inligting nie vir enige ander doel gebruik sal word sonder dat u vooraf toestemming daarvoor verleen het nie. As u aansoek nie suksesvol was nie, behou ons u CV en ander inligting vir ''n tydperk van 3 maande. As u beswaar maak daarteen dat u inligting in ooreenstemming met die voormelde klousules gebruik word, moet u asseblief nie aansoek doen nie.



 

NB! This job is now closed. You can apply for other jobs by uploading your CV.



 

 

 

Similar jobs you might be interested in:

Create a free job alert for JUNIOR FINANSIËLE ADVISEUR - BCOM FINALE JAARSTUDENTE MET HOOFVAK FINANSIËLE BEPLANNING in Pretoria

Enter your email address below and we will email you similar jobs when they become available:

You can cancel at any time. We will not spam you.
By giving us your email address your agree to our Terms and Conditions