INSTANDHOUDINGSBESTUURDER

 

Recruiter:

CA Support

Job Ref:

CPT000762/NP

Date posted:

Saturday, June 19, 2021

Location:

Calvinia, South Africa


SUMMARY:

Ons kliënt het ‘n wonderlike geleentheid in die Calvinia distrik vir 'n energieke en hardwerkende persoon om verantwoordelikheid te neem vir die onderhoud van al die toerusting en implemente op die plaas.

POSITION INFO:

VERANTWOORDELIKHEDE:
Alle algemene onderhoud en herstelwerk op die plaas wat insluit
- Onderhoud van heinings, bakke, waterpypleidings, trekkers, voertuie
- Opstel van jaarlikse instandhoudingsplan
- Beleid implementeer en effektief uitvoer om koste te bespaar
- Algemene instandhouding van die plaas
- Hulp aan eienaar se plaasbestuurder in die versorging van vee en uitbreiding van die kudde
- Rekordhouding en administratiewe take
- Verseker dat onderhoud van alle toerusting geskeduleer is
- Bestuur voorkomende instandhoudingsprogram
 
VEREISTES:
- ''n toepaslike kwalifikasie en ''n minimum van drie jaar uitgebreide ondervinding in algehele instandhouding van die plaas
- Basiese administrasie- en rekordhoudingvaardighede
- Rekenaarvaardig (MS Office)
- Goeie interpersoonlike en organisatoriese vaardighede
- Geldige bestuurslisensie-kode 08
- Moet sonder toesig kan werk en selfgedrewe wees
Hierdie geleentheid is ideaal vir ''n volwasse persoon met nie-skoolgaande kinders.  


OM AANSOEK TE DOEN:
- doen aanlyn aansoek by www.------/vacancies of
- klik op die "Apply" -knoppie of
- stuur ''n omvattende CV na admin@------ met "INSTANDHOUDINGSBESTUURDER" in die onderwerp

 

NB! This job is now closed. You can apply for other jobs by uploading your CV.



 

 

 

Similar jobs you might be interested in:

Create a free job alert for INSTANDHOUDINGSBESTUURDER in Calvinia

Enter your email address below and we will email you similar jobs when they become available:

You can cancel at any time. We will not spam you.
By giving us your email address your agree to our Terms and Conditions