GEMEENTEKOöRDINEERDER

 

Recruiter:

CA Support

Job Ref:

CPT000948/NP

Date posted:

Wednesday, September 28, 2022

Location:

Caledon, South Africa


SUMMARY:
Caledon NG Gemeente beskik tans oor die volgende posisie:  Gemeentekoördineerder.

JOB DESCRIPTION:


SLEUTEL PRESTASIE AREAS:
  • Die reël van vergaderings, konferensies, insluitend telefoon-/Zoomkonferensies (agenda/notules voorbereiding en nodige informasie tussen diensgroepe koordineer)
  • Vermoë om die bedieningsgroepe se jaarbeplannings na behore te koördineer en integreer met die gemeente se oorhoofse beplanning
  • Noukeurige kantoorbestuur en -administrasie
  • Basiese finansiële administrasie
  • Bereidwilligheid om konferensies, vergaderings en byeenkomste by te woon soos nodig
 
VAARDIGHEDE:
  • Goeie interpersoonlike en kommunikasie-vaardighede
  • Rekenaarvaardigheid: MS Office (Word/Excel/Powerpoint), SAGE/Webtuistes/Sosiale media.
  • Bewese taal- en skryfvaardighede, beide in Afrikaans en Engels
  • Kennis van en  ʼn goeie aanvoeling vir die kerklike omgewing
 
WERKSURE: 
  • 36-40 ure per week
 
Indien jy belangstel in die posisie, doen gerus aansoek deur enige van die volgende opsies uit te voer:
  • die 'Apply' opsie te kies by die advertensie of
  • aanlyn aansoek te doen by   met “GEMEENTEKOöRDINEERDER” in die onderwerp veld.

 

NB! This job is now closed. You can apply for other jobs by uploading your CV.



 

 

 

Similar jobs you might be interested in:

Create a free job alert for GEMEENTEKOöRDINEERDER in Caledon

Enter your email address below and we will email you similar jobs when they become available:

You can cancel at any time. We will not spam you.
By giving us your email address your agree to our Terms and Conditions