Finansiële Beampte (Halfdag)

 

Recruiter:

CA Support

Job Ref:

CPT000793/FT

Date posted:

Friday, August 20, 2021

Location:

Bellville, South Africa


SUMMARY:
Hierdie unieke geleentheid is beskikbaar om betrokke te raak by ‘n NG Kerk gemeente in die Noordelike Voorstede van Kaapstad.  Die Finansiële Beampte sal verantwoordelik wees vir die volledige rekeningkundige bestuursfunksie van die Kerk.

POSITION INFO:

SLEUTEL PRESTASIE AREAS

  • Boekhouding (inkomstes, uitgawes, joernale, proefbalans, inkomste-en balansstaat)
  • Salarisse en lone uitwerk, invoer en betaal
  • Invoer en vordering van debietorders
  • Jaarlikse begroting opstel, bestuur en besteding monitor
  • Uitbetaling en invordering van gelde (EFT of kontant) asook voorbereiding van fakture
  • SARS en E-filing
  • Finansiële bestuur t.o.v. al die aksies en bedieninge
  • Jaareinde en oudit: afsluiting van finansiële jaar en dokumentasie vir oudit voorberei
  • Hantering van alle finansiële navrae
 
 KWALIFIKASIE EN ONDERVINDING

  • Matriek / Graad 12 kwalifikasie
  • 5 – 10 jaar boekhou ondervinding
  • Ondervinding in verslagdoening en rapportering
  • Bewese rekenaarvaardighede in MS Office pakkette, veral Excel asook Pastel en VIP Payroll
 
 PERSOONSVEREISTES

  • Kliënt-en diensingesteldheid is van kardinale belang
  • Detail-geörienteerd met fokus op betroubaarheid van inligting
  • Professioneel
  • Christelike waardes 
 
Indien jy belangstel in die posisies en aan bogemelde vereistes voldoen, doen gerus aansoek deur enige van die volgende opsies uit te voer:
 
- Die ''Apply'' opsie te kies by die advertensie of
- Aanlyn aansoek te doen by www.------/vacancies of
- ''n Volledige CV te e-pos na --------Please upload your CV here-------->
met '' Finansiële Beampte '' in die onderwerp lyn.

 
Neem asseblief kennis dat indien u nie binne 30 dae vanaf u aansoek terugvoering of enige reaksie ontvang het nie, u die aansoek as onsuksesvol moet beskou.

 

NB! This job is now closed. You can apply for other jobs by uploading your CV.



 

 

 

Similar jobs you might be interested in:

Create a free job alert for Finansiële Beampte (Halfdag) in Bellville

Enter your email address below and we will email you similar jobs when they become available:

You can cancel at any time. We will not spam you.
By giving us your email address your agree to our Terms and Conditions