SUMMARY:
Inleiding:
Å Godsdienstige instelling geleë in Pierre van Ryneveld, Centurion, is op soek na ’n bekwame Finansiële Beampte om finansiële administrasie en betaalstaatprosesse akkuraat te bestuur.
Doel van die pos:
Die Finansiële Beampte is verantwoordelik vir die effektiewe uitvoering van finansiële administrasie, insluitend inkomste, uitgawes en betaalstaat. Die rol fokus op akkuraatheid, tydige verwerking en voldoening aan interne prosedures.
POSITION INFO:
VEREISTES
Minimum opleiding (noodsaaklik):
- Nasionale Senior Sertifikaat
Minimum toepaslike ervaring (jare):- 3 - 5 jaar bewese Rekenkundige opleiding of ervaring in Finansiële Administrasie
Aard van ervaring vereis:- Finansiële administrasie en boekhouding
- Hantering van betaalstaatprosesse
- Werk met finansiële stelsels soos Pastel
- Bestuur van inkomste en uitgawes rekords
Vaardighede en kennis (noodsaaklik):- Vaardighede en kennis (noodsaaklik):
- Vaardigheid in Pastel en MS Excel
- Kennis van betaalstaatverwerking
- Sterk aandag aan detail en akkuraatheid
- Goeie administratiewe en organisatoriese vaardighede
Ander:- Taalvaardig in Afrikaans en Engels
- Eie vervoer en geldige rybewys
- Vermoë om onafhanklik en onder druk te werk