FINANSIËLE EN ADMINISTRATIEWE BEAMPTE (WOLSELEY)

 

Recruiter:

HR Management & Support Services (Pty) Ltd t/a The HR Department

Job Ref:

824653778

Date posted:

Wednesday, October 26, 2022

Location:

Wolseley, South Africa


SUMMARY:
-

JOB DESCRIPTION:

‘n Dinamies vervoer maatskappy met veelvuldige entiteite is opsoek na ‘n raakvatter as dit kom by finansies en admin. Die Maatskappy is geleë ±2km buite Wolseley.

 

  • Sleutel Prestasie Areas:
  • Debiteure & Krediteure
  • Boekhouding tot proefbalans
  • Rekonsiliasies
  • BTW
  • Bestuurstate
  • Salarisadministrasie (insluitende EMP501 rekonsiliasies)
  • Vergoedingskommissaris (opgawes en betalings)
  • Lone, salarisse en personeel rekords
  • Algemene administrasie van die verskillende entiteite
  • Bystand aan direkteure met admin

 

  • Vereistes:
  • 5 Jaar toepaslike ervaring
  • Uitstekende Rekenaarvaardighede (Excel)
  • Ervaring in Donkerhoekdata en Pastel/Sage
  • Goeie BTW kennis
  • Moet onafhanklik en pro-aktief kan werk

 

  • Werksure & Salaris:
  • Maandag tot Vrydag 08:00 tot 17:00
  • Moet bereid wees om oortyd te werk
  • Salaris: Kompeterend

 

Aansoeke sluit: 13 November 2022

 

Slegs kortlys kandidate sal gekontak word

 

 

Werwingsprosedures voldoen aan die Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting (4 van 2013) (POPI).

 

NB! This job is now closed. You can apply for other jobs by uploading your CV.



 

 

 

Similar jobs you might be interested in:

Create a free job alert for FINANSIËLE EN ADMINISTRATIEWE BEAMPTE (WOLSELEY) in Wolseley

Enter your email address below and we will email you similar jobs when they become available:

You can cancel at any time. We will not spam you.
By giving us your email address your agree to our Terms and Conditions