Eenheids Bestuurder

 

Recruiter:

Merand Corbett & Associates

Job Ref:

CPT000920/MO

Date posted:

Monday, October 31, 2022

Location:

Helderberg, South Africa


SUMMARY:
'n Aansienlike maatskappy het ‘n vakature vir ‘n Eenheids Bestuurder.

JOB DESCRIPTION:

Die Posbekleër  is verantwoordelik vir die Bestuur van die Eenheid deur Operasionele- Strategiese-, Finansiële- en Personeel Bestuur en Beplanning saam met die Bestuurspan, die skep van die ideale atmosfeer vir inwoners, sowel as oorsig oor die Spyseniering kontrakteur.
 
Die suksesvolle kandidaat sal oor ‘n erkende, toepaslike na-skoolse kwalifikasie beskik, tweetalig en rekenaar vaardig wees en bewese bestuurservaring hê. Kennis en ervaring van Wetgewing toepaslik op hierdie tipe instelling en nakoming van toepaslike wetgewing, regulasies en beroepsveiligheid sal verdere sterk aanbevelings wees.
 
Stuur asseblief ‘n bondige maar volledige CV wat hierdie pos aanspreek aan teen 17 November 2022. Indien ons u nie teen 30 November 2022 kontak  nie, kan u aanvaar dat u aansoek nie suksesvol was nie.  Marian Olivier kan geskakel word by Merand Corbett & Associates op

 

NB! This job is now closed. You can apply for other jobs by uploading your CV.



 

 

 

Similar jobs you might be interested in:

Create a free job alert for Eenheids Bestuurder in Helderberg

Enter your email address below and we will email you similar jobs when they become available:

You can cancel at any time. We will not spam you.
By giving us your email address your agree to our Terms and Conditions