DIESELWERKTUIGKUNDIGE

 

Recruiter:

CA Support

Job Ref:

CPT000768/NP

Date posted:

Friday, June 25, 2021

Location:

Ceres, South Africa


SUMMARY:
Ons kliënt in Ceres benodig die dienste van ‘n gekwalifiseerde dieselwerktuigkundige.

POSITION INFO:
Die posbekleër sal aan die eienaar rapporteer en verantwoordelik wees vir die bestuur en uitvoering van werkswinkeltake sowel as vir algemene instandhouding van die infrastruktuur.

VEREISTES:

  • Kennis van die herstel en instandhouding van trekkers, vragmotors, voertuie, spuitpompe, besproeiingspompe en behuisingsreperasies
  • Goeie organiseringsvermoë
  • Goeie administratiewe vaardighede
KWALIFIKASIES:
  • Graad 12
  • Nasionale diploma as dieselwerktuigkundige
  • 10 jaar werkswinkel ondervinding
  • Geldige bestuurslisensie
OM AANSOEK TE DOEN:
  • doen aanlyn aansoek by www.------/vacancies of
  • klik op die "Apply" -knoppie of
  • stuur ''n omvattende CV na --------Please upload your CV here-------- met "DIESELWERKTUIGKUNDIGE" in die onderwerp


 

NB! This job is now closed. You can apply for other jobs by uploading your CV.



 

 

 

Similar jobs you might be interested in:

Create a free job alert for DIESELWERKTUIGKUNDIGE in Ceres

Enter your email address below and we will email you similar jobs when they become available:

You can cancel at any time. We will not spam you.
By giving us your email address your agree to our Terms and Conditions