Bemarkingsbestuurder

 

Recruiter:

Profession Hub

Job Ref:

3278798841

Date posted:

Monday, October 18, 2021

Location:

Tzaneen, South Africa


SUMMARY:
-

POSITION INFO:

''n Groot vakansie oord naby Tzaneen-omgewing is opsoek na ’n gekwalifiseerde persoon om as Bermarkingsbestuurder om te sien na die algemene bemarking en vermaak van die oord.


Vereistes:

  • ’n Bemarkingsgraad en toepaslike bestuursondervinding.
  • Ervaring in bemarkingsbesoeke en telebemarking.
  • Kennis van risikobestuur wat betref vakansiegangers en die gebruik van fasiliteite by die oord.
  • Ondervinding in die saamstel en aanbied van gehaltevermaak- en feesprogramme.

 

Verantwoordelikhede:

  • Saamstel en aanbied van oord se vermaakprogram.
  • Bemarking van oord.
  • Bestuur en administrasie van die bemarkings- en vermaakafdelings.
  • Bestuur en dryf van die dienskwaliteitprogram van die oord.
  •  Verrig diens as diensbestuurder. 

 

Die pos sluit ook akkommodasie in.



 

NB! This job is now closed. You can apply for other jobs by uploading your CV.



 

 

 

Similar jobs you might be interested in:

Create a free job alert for Bemarkingsbestuurder in Tzaneen

Enter your email address below and we will email you similar jobs when they become available:

You can cancel at any time. We will not spam you.
By giving us your email address your agree to our Terms and Conditions