ASSISTENT PRODUKSIEBESTUURDER

 

Recruiter:

CA Support

Job Ref:

CPT000892/FT

Date posted:

Friday, March 25, 2022

Location:

Swellendam, South Africa


SUMMARY:

‘n Gevestigde graan- en skaapboerdery, geleë 30 km van Swellendam het 'n geleentheid vir n energieke, jong persoon wat belangstel om 'n loopbaan te vestig in die landbou industrie.


JOB DESCRIPTION:

Die ideale kandidaat moet n passie hê vir boerdery en die plaaslewe en gretig wees om van boerdery te leer.  Vorige ondervinding is nie noodwendig 'n vereiste nie.
 
Die posbekleër  sal die Produksiebestuurder ondersteun  om die eenheid bestaande uit graan (canola, gars, hawer, koring) en skaap (2300 teelooie)  te bestuur.  Hierdie is die ideale geleentheid om te leer van die normale bestuurspraktyke van beplanning, organisering, leiding en beheer in die landbou.
 
Indien jy gematrikuleer het aan 'n Landbouskool of kollege en beskik oor n bestuurslisensie, is jy welkom om aansoek te doen.
 
‘n Markverwante en onderhandelbare vergoedingspakket wat behuising  insluit, word aangebied in ruil vir jou vaardighede. 
 
Belangstellendes, doen asb. aansoek deur enige van die volgende opsies uit te voer:
  • die 'Apply' opsie by die advertensie of
  • aanlyn aansoek te doen by 
    Dui asb aan in die onderwerplyn: Assistent Produksiebestuurder (Swellendam).
     

 

NB! This job is now closed. You can apply for other jobs by uploading your CV.



 

 

 

Similar jobs you might be interested in:

Create a free job alert for ASSISTENT PRODUKSIEBESTUURDER in Swellendam

Enter your email address below and we will email you similar jobs when they become available:

You can cancel at any time. We will not spam you.
By giving us your email address your agree to our Terms and Conditions