ADMINISTRATIEWE BEAMPTE

 

Recruiter:

CA Support

Job Ref:

CPT000785/NP

Date posted:

Tuesday, August 10, 2021

Location:

Durbanville, South Africa


SUMMARY:
Ons kliënt, ‘n vooruitstrewende wynlandgoed in Durbanville benodig die dienste van ‘n Administratiewe Beampte.

POSITION INFO:

Die posbekleër sal direk aan die Finansiële Bestuurder rapporteer en moet vertroud wees met algemene menslike hulpbrontake.
 
SLEUTELPRESTASIE AREAS:

  • Personeeladministrasie en rekordhouding           
  • Verlof administrasie
  • Kantoor administratiewe take
  • BEE administrasie
  • Liasering
 
VEREISTES:
  • Matriek / Graad 12 sertifikaat
  • ‘n Relevante naskoolse kwalifikasie sal in die aansoeker se guns tel, maar is nie ‘n vereiste nie
  • Minimum 3 jaar soortgelyke administratiewe ondervinding
  • Rekenaarvaardighede (MS Office)
  • Uitstekende kommunikasie en interpersoonlike vaardighede
  • Bestuurslisensie en eie vervoer
 
Indien jy belangstel in die posisie en aan bogemelde vereistes voldoen, doen gerus aansoek deur enige van die volgende opsies uit te voer:
  • die ''Apply'' opsie te kies by die advertensie of
  • aanlyn aansoek te doen by --------Please upload your CV here-------->of
  • ''n volledige CV te e-pos aan Ilana na admin@------ 
 
Indien u aan die keuringsvereistes voldoen, sal ons jou binne twee weke na die plasing van hierdie advertensie kontak.

 

NB! This job is now closed. You can apply for other jobs by uploading your CV.



 

 

 

Similar jobs you might be interested in:

Create a free job alert for ADMINISTRATIEWE BEAMPTE in Durbanville

Enter your email address below and we will email you similar jobs when they become available:

You can cancel at any time. We will not spam you.
By giving us your email address your agree to our Terms and Conditions