DIESELWERKTUIGKUNDIGE

 

Recruiter:

CA Support

Job Ref:

CPT000848/Admin

Date posted:

Tuesday, November 30, 2021

Location:

Robertson, South Africa


SUMMARY:
Wonderlike loopbaangeleentheid beskikbaar in Ashton vir ‘n toepaslik gekwalifiseerde diesel werktuigkundige.

POSITION INFO:

DIE IDEALE KANDIDAAT BESKIK OOR:
- kennis van die herstel en instandhouding van trekkers, vragmotors, voertuie, spuitpompe en ander implemente wat op ‘n vrugteplaas gebruik word
- energie, geesdrif en die vermoë om goed met ander saam te werk
- goeie organisasie en beplannings vermoeë
- goeie administratiewe vaardigheid om onder andere diensrekords, werkskaarte en bestellings te hanteer.
 
KWALIFIKASIE EN ONDERVINDING:
- Graad 12
- Nasional Diploma as Diesel Werktuigkundige
- Nagenoeg drie jaar toepaslike ondervinding
- MS Office vaardig
- Geldige bestuurslisensie
 
In ruil vir u kundigheid, word ‘n mededingende vergoedingspakket en aangename werksomstandighede gebied.
 
OM AANSOEK TE DOEN:
Indien jy belangstel in die posisie en aan bogemelde vereistes voldoen, doen gerus aansoek deur enige van die volgende opsies uit te voer:

  • die ''Apply'' opsie te kies by die advertensie of
  • aanlyn aansoek te doen by --------Please upload your CV here--------> of
  • ''n volledige CV te e-pos na admin@------


 

NB! This job is now closed. You can apply for other jobs by uploading your CV.



 

 

 

Similar jobs you might be interested in:

Create a free job alert for DIESELWERKTUIGKUNDIGE in Robertson

Enter your email address below and we will email you similar jobs when they become available:

You can cancel at any time. We will not spam you.
By giving us your email address your agree to our Terms and Conditions